Die Brafords is op Facebook

Nog ‘n mylpaal vir die Brafords. Ons is op  FACEBOOK Al die Braford Telers, vriende en belangstellendes word vriendelik uitgenooi om na die Brafords blad te gaan loer op Facebook!

Baie dankie aan Karen Thiele, Carla Meaker, Dollie De Jager, Carien Storm en Stiaan Von Wielligh vir jul insette in die verband.

Braford Groete

Posted in News and tagged .